Addicted

Ek is verslaaf aan Alamo se kerk. Ek voel deel van die Tony Alamo Ministries. Dit is die enigste kerk wat ek kon vind wat die ware Woord van God predik. Ek het baie verskillende kerke bygewoon, maar kon nie daarin slaag om die waarheid te vind nie. Toe ek pastoor Tony Alamo se Evangeliese literatuur begin lees het, het my lewe, dank Vader, drasties verander.

Terloops, ek het my lewe onlangs vernuwe nadat ek slegs een nuusbrief gelees het; dit was genoeg om my lewe te transformeer. Ek voel jammer vir die wat besluit het om die waarheid te ignoreer deur teen die kerk te baklei. Hoe meer hulle daarteen baklei, hoe verder wyk hulle van die waarheid af, net om kort daarna in ʼn slaggat te trap. Ek is jammer om dit te sê, maar dit is ʼn feit. Vra jouself net af of jy een van hulle is. As God deur jou asemhaal, sal jy vir ewig by Hom wees of sal jy vir die res van jou lewe uitroep in die poel van vuur!!?? Stof tot nadenke.

Nuhawa Oscar
Mbarara, Uganda

 

tonyalamochristianministries.com